click

Date: 3/1/2008

Perongelik hier

Jy wapper ini wind, my kaalvoet kind, soos die spierwit sand vani namakwaland soos die goudgeel son van die somerlug net so skyn jy helder heilig helder jou liefde ken geen perke jou goeheid geen einde is jy rerig hier of droom ek net te hard so sag soos sneeu so warm soos vuur, so so... ag woorde kan jou nie beskryf nie en verbeelding kan jou ook nie skep nie my engel op aarde my hoop vir n nuwe more


Comments (2)
Blogs
Main