Date: 2/26/2008
Wat?
Jy lat my lag jy lat my huil jy maak my bang jy maak my bly jy breek my af jy bou my op jy is my dag jy is my nag eks lief vir jou maar haat jou ook eks joune mar niemanad sin jy is my alles mar ook my niks van my is jy my lewe of is jy my dood jy is nou hier mar was nog altyd weg trane loop ini verre weg wie is ons nou en waar gan ons heen is daar hoop vir jou en is daar hoop vir my
Blogs
Main