click

Date: 7/14/2006

Vandag en nou

Di oorverdowing van n liefde wat ni meer is ni di gebrek an hoop viri toekoms di dongerte wat in skadu skuil en wag om jo te verneder, jo liefde is weg en jo hoop verlore. Nog n vriend het geval en di klipe van verdriet gekou, ag shame welkom by vandag


Comments (2)
Blogs
Main